Is this your app? Claim this page to add your own description, links and contact info. It's free. →
Version
2.0.1
Size
28.5 Mb
Updated
5 years ago
Released
09 Jan 2016
Description
Met AfriForum se splinternuwe, gratis toep is jou gunstelingburgerregte-organisasie wat praat én doen bloot ’n armlengte van jou af – wanneer en waar jy ook al is en selfs al skei die oseane jou van jou vaderland.
En ja, jy het reg gelees: dié toep is heeltemal gratis (buiten natuurlik jou datakostes)!
Sodra jy jou inligting ingevul het kan jy gerus kom loer wat die toep jou alles bied. Registrasie is maklik en vinnig, en jy kies boonop jou eie wagwoord (makliker om te onthou, sien). En as jy eers ingeteken het, gaan die AfriForum-wêreld voor jou oop – gebruikersvriendelik en boonop interaktief.
Ons afdeling vir mediaverklarings hou jou op hoogte van wat ons alles doen: van selfdoen-aksies en munisipaliteite op hul tone hou, tot besprekinge met en memorandums aan universiteite om Afrikaans sovêr moontlik te beskerm. En dis maar net ’n druppel in die emmer van wat ons alles aanvang.
Ons nuusafdeling Forum Nuus hou jou op hoogte van nuus wat met jou, AfriForum en die Afrikanervolk verband hou, onder andere artikels wat in ons Forum-tydskrif verskyn (en hier dus vinniger beskikbaar is!). Ander afdelings nooi jou uit om stories van ander AfriForum-lede uit die perd se bek te lees, terwyl ons gebeureblad jou op hoogte hou van gebeure in en om die AfriForum-wêreld.
Toe nou, man: laai die toep af. Dis maklik, dis vinnig, en altyd beskikbaar. Niks meer as ’n armlengte vêr nie.
(To our English users: although the app is only available in Afrikaans – for now – you are still welcome to write your comments and stories in English.)
Estimates
Availability
Devices
iPad2Wifi
iPad23G
iPhone4S
iPadThirdGen
iPadThirdGen4G
iPhone5
iPodTouchFifthGen
iPadFourthGen
iPadFourthGen4G
iPadMini
iPadMini4G
iPhone5c
iPhone5s
iPadAir
iPadAirCellular
iPadMiniRetina
iPadMiniRetinaCellular
iPhone6
iPhone6Plus
iPadAir2
iPadAir2Cellular
iPadMini3
iPadMini3Cellular
iPodTouchSixthGen
iPhone6s
iPhone6sPlus
iPadMini4
iPadMini4Cellular
iPadPro
iPadProCellular
iPadPro97
iPadPro97Cellular
iPhoneSE
iPhone7
iPhone7Plus
iPad611
iPad612
iPad71
iPad72
iPad73
iPad74
iPhone8
iPhone8Plus
iPhoneX
Pricing by country
| Country | Price |
|---|---|
| Canada | free |
| China | free |
| France | free |
| Germany | free |
| Italy | free |
| Netherlands | free |
| Portugal | free |
| Spain | free |
| Poland | free |
| UK | free |
| India | free |
| Japan | free |
| Korea, Republic Of | free |
| Poland | free |
| Russia | free |
| Turkey | free |
| USA | free |
| Korea, Republic Of | free |
| Ukraine | free |