Is this your app? Claim this page to add your own description, links and contact info. It's free. →
Version
1.0
Size
21.27 Mb
Updated
9 years ago
Released
14 Jun 2014
Description
Hoof se boodskap
NOVEMBER 14, 2012
Waar talle mense en die media algaande meer en meer met somber emosies na die toekoms van onderwys verwys, is ons in Hoërskool Zwartkop opgewonde oor n steeds stygende grafiek. In Zwarrieland praat ons nie van probleme nie, veel eerder van uitdagings.
Die personeelkorps van Hoërskool Zwartkop is terdeë bewus van die feit dat ons kernbesigheid kinders is. Ons is ingestel op onderwys wat karakter bou, wat tot ontdekkings lei en wat die toekoms ontsluit. Binne die grense van Zwarrieland gaan dit oor meer as die versameling van kennis van feite - eerder hoe om feite te laat leef, die toekoms te ontsluit en die vestiging van lewenswaardes.
In Zwarrieland word Zwarries geleer om gou verantwoordelikheid te aanvaar as beeldhouers van hul loopbane en kan jy verwag om as Zwarrie baie te kap, beitel, skuur en poleer. Die skool is dan ook graag mede-skrywer van die suksesverhaal van ons kinders.
Hoewel Hoërskool Zwartkop nie die enigste roete tot sukses is nie, is dit n gewaarborgde roete. Ons brei graag ons Zwarriefamilie uit met mense wat vurig is oor kwaliteit.
DR. DEWALD STRYDOM
Skoolhoof
- Bly op hoogte met die nuutste nuus
- Kry al ons skool afkondigings
- Word deel van ons sosiale media
- Gebruik ons hier is ek! funksie om jou ouers te laat weet waar jy jou bevind..
- Gebruik ons rigting aanwyser om by ons skool te kom
Estimates
Availability
Devices
iPhone3GS
iPhone4
iPodTouchFourthGen
iPad2Wifi
iPad23G
iPhone4S
iPadThirdGen
iPadThirdGen4G
iPhone5
iPodTouchFifthGen
iPadFourthGen
iPadFourthGen4G
iPadMini
iPadMini4G
iPhone5c
iPhone5s
iPadAir
iPadAirCellular
iPadMiniRetina
iPadMiniRetinaCellular
iPhone6
iPhone6Plus
iPadAir2
iPadAir2Cellular
iPadMini3
iPadMini3Cellular
iPodTouchSixthGen
iPhone6s
iPhone6sPlus
iPadMini4
iPadMini4Cellular
iPadPro
iPadProCellular
iPadPro97
iPadPro97Cellular
iPhoneSE
iPhone7
iPhone7Plus
iPad611
iPad612
iPad71
iPad72
iPad73
iPad74
Pricing by country
| Country | Price |
|---|---|
| Canada | free |
| China | free |
| France | free |
| Germany | free |
| Italy | free |
| Netherlands | free |
| Portugal | free |
| Spain | free |
| Poland | free |
| UK | free |
| India | free |
| Japan | free |
| Poland | free |
| Russia | free |
| Turkey | free |
| USA | free |
| Korea, Republic Of | free |
| Ukraine | free |