Partytjie vir Emma en Ben at Mac App Store analyse

App power index: 100 (based on ranks around App Stores today)
Education Book
Developer: MienMalan
Price: 0 free
Current version: 1.0, last update: 7 years ago
First release : 16 Sep 2016
App size: 39.64 Mb
4.2 ( 7232 ratings )
follow app ASO analyse

Estimation application downloads and cost

> 2.2k
Monthly downloads
~ $ 900
Estimation App Cost


Hierdie is ’n strorieboek met animasie en klank waar die kleuter moet soek na ‘n verjaarsdagpresent. (The English equivalent of this app is available as: Birthday party for Emma and Ben.)

Op die eerste skerm vlieg die voëltje en die skoenlapper. As die dogtertje geselekteer word, spring en skree sy terwyl die seuntje dieselfde animasie en klank het. As die hond aangeraak word, blaf hy. Die kleuter moet nou kies wie se verjaarsdag dit is: Emma (die dogtertjie) of Ben (die seuntjie).

Die kind wat gekies is loop na die partytjiehuis en gaan die portaal binne op die derde skerm. Daar is vier deure in verskillende kleure (rooi, groen, blou en geel) en die kleuter moet nou die verjaarsdagpresent soek in een van die kamers (badkamer, slaapkamer, kombuis of sitkamer). In elke kamer is daar vier verskillende plekke waar die present kan wees. Die present sal slegs in die vierde kamer wees - in die ander kamers sal die kleuter ’n gekleurde sleutel kry wat die deur met dieselde kleur oopmaak om sodoende na die volgende kamer te gaan om verder te soek.

As die kleuter uiteindelik die present kry, sal daar ’n verjaarsdagkoek in die portaal wees terwyl Emma en Ben ’n verjaarsdagliedjie sing. Die present word dan oopgemaak op die laaste skerm. Die kleuter kan dan teruggaan na die eerste skerm om die storie te herhaal.

Die storie verander elke keer: Die volgorde van die kamers om te deursoek word ewekansig gekies; in elke kamer is die volgende sleutel of die present versteek op ’n plek wat ewekansifg gekies word; en die present word ewekansig gekies uit twaalf verskillende moontlikhede.

Die storie sal die kleuter blootstel aan die vier kleure (rooi, groen, blou en geel), terwyl die kleuter die storie kan herhaal om uiteindelik die groot present te kry: ’n iPad
Read more
Available in countries
Country Price
Canada 2.79 CAD
China 12 CNY
France 2.29 EUR
Germany 2.29 EUR
Italy 2.29 EUR
Netherlands 2.29 EUR
Portugal 2.29 EUR
Spain 2.29 EUR
Poland 1.99 EUR
UK 1.99 GBP
India 159 INR
Japan 240 JPY
Poland 8.99 PLN
Russia 149 RUB
Turkey 8.99 TRY
USA 1.99 USD
Korea, Republic Of 2.19 USD
Ukraine 1.99 USD
Available for devices
iPad2Wifi, iPad23G, iPhone4S, iPadThirdGen, iPadThirdGen4G, iPhone5, iPodTouchFifthGen, iPadFourthGen, iPadFourthGen4G, iPadMini, iPadMini4G, iPhone5c, iPhone5s, iPadAir, iPadAirCellular, iPadMiniRetina, iPadMiniRetinaCellular, iPhone6, iPhone6Plus, iPadAir2, iPadAir2Cellular, iPadMini3, iPadMini3Cellular, iPodTouchSixthGen, iPhone6s, iPhone6sPlus, iPadMini4, iPadMini4Cellular, iPadPro, iPadProCellular, iPadPro97, iPadPro97Cellular, iPhoneSE, iPhone7, iPhone7Plus, iPad611, iPad612, iPad71, iPad72, iPad73, iPad74, iPhone8, iPhone8Plus, iPhoneX,