Is this your app? Claim this page to add your own description, links and contact info. It's free. →
Ollie Onthou deur Cleverkiddo at Mac App Store analyse
Carien Van Zyl
Version
1.1
Size
46.42 Mb
Updated
9 years ago
Released
13 Nov 2014
Description
Bou jou kind se geheue en taal met Ollie Onthou. Die drie aktiwiteite is daarop gemik om verskillende aspekte van die geheue te ontwikkel.
Die kind word nie gepenaliseer vir verkeerde antwoorde nie, maar eerder aangemoedig om aan te hou probeer. Afrikaanse idiome en sêgoed word telkens herhaal om ons taal by ons kinders op te skerp :-) Die eerste weergawe bevat slegs wilde diere. Die aktiwiteite se moeilikheidsgraad word bepaal deur die ouderdom wat die kind gekies het.
Die 3 speletjies is
* Geheue Kaartjies
* Ouditiewe Geheue
* Visuele Geheue
Geheue Kaartjies
Gebaseer op die ou bekende speletjie waar die kind 2 eenderse kaartjies moet omdraai om n pakkie te vorm, leer die kind om posisie te onthou. Die kaartjies bevat verskillende wilde diere en wanneer die kind n pakkie kry, kry hy ook n lekker verrassing as die leeu vir hom brul, en Ollie trompetter.
Ouditiewe Geheue
Een van die toetse vir skoolgereedheid is of die kind 4 uit 5 items wat aan hom opgenoem is kan onthou. Hierdie speletjie oefen juis hierdie geheue. Ollie benoem n aantal wilde diere afhangende van die kind se ouderdom en daarna word n klompie diere gewys waarvan die kind dan die moet kies wat opgenoem was.
Visuele Geheue
Hier kan die kind leer om items wat hy gesien het te onthou. Diere sal agter n bos inbeweeg en dan moet die die kind die diere uitwys wat agter die bos is.
Estimates
Availability
Devices
iPhone3GS
iPhone4
iPodTouchFourthGen
iPad2Wifi
iPad23G
iPhone4S
iPadThirdGen
iPadThirdGen4G
iPhone5
iPodTouchFifthGen
iPadFourthGen
iPadFourthGen4G
iPadMini
iPadMini4G
iPhone5c
iPhone5s
iPadAir
iPadAirCellular
iPadMiniRetina
iPadMiniRetinaCellular
iPhone6
iPhone6Plus
iPadAir2
iPadAir2Cellular
iPadMini3
iPadMini3Cellular
iPodTouchSixthGen
iPhone6s
iPhone6sPlus
iPadMini4
iPadMini4Cellular
iPadPro
iPadProCellular
iPadPro97
iPadPro97Cellular
iPhoneSE
iPhone7
iPhone7Plus
iPad611
iPad612
iPad71
iPad72
iPad73
iPad74
Pricing by country
| Country | Price |
|---|---|
| Canada | 3.99 CAD |
| China | 18 CNY |
| France | 3.49 EUR |
| Germany | 3.49 EUR |
| Italy | 3.49 EUR |
| Netherlands | 3.49 EUR |
| Portugal | 3.49 EUR |
| Spain | 3.49 EUR |
| Poland | 3.49 EUR |
| UK | 2.99 GBP |
| India | 250 INR |
| Japan | 360 JPY |
| Poland | 13.99 PLN |
| Russia | 229 RUB |
| Turkey | 9.99 TRY |
| USA | 2.99 USD |
| Korea, Republic Of | 3.29 USD |
| Ukraine | 2.99 USD |