Is this your app? Claim this page to add your own description, links and contact info. It's free. →

Seisoene deur Cleverkiddo

Seisoene deur Cleverkiddo at Mac App Store analyse

Carien Van Zyl
4,000 ratings · Power index: 140
Version 2.1
Size 64.45 Mb
Updated 9 years ago
Released 19 Aug 2013

How do you feel about this app?

Screenshots

Description

Seisoene bestaan uit 4 Aktiwiteite. (Legkaarte, Vorms, Tel en Aantrek Speletjies) Hierdie pragtige app is pret om te speel terwyl dit basiese begrippe by die kind vasle. Die app bestaan uit 4 aktiwiteite. (20 stuk legkaart, vorm herkenning, tel en n aantrek speletjie) Elke aktiwiteit word herhaal vir elke seisoen met grafika wat by daardie seisoen pas. Die aktiwiteite is ontwerp om die voorskoolse kind te leer van basiese vorms, getalle, liggaamsorientering en die verskille in die seisoene. Vir die kleiner kind is daar n stem wat die getalle en vorms uitlees, terwyl die teks ook sigbaar is vir die ouer kind wat leer lees. Die kind word aangemoedig om die aktiwiteite te voltooi deur n vorm van beloning aan die einde van die aktiwiteit. Die app bevat goeie kwaliteit grafika en klanke wat dit onweerstaanbaar maak. Also available in English as Seasons by Cleverkiddo Also available in French as Saisons par Cleverkiddo

Estimates

Monthly Downloads > 3.08k
Est. Revenue ~ $1.26k

Availability

Devices

iPhone3GS iPadWifi iPad3G iPhone4 iPodTouchThirdGen iPodTouchFourthGen iPad2Wifi iPad23G iPhone4S iPadThirdGen iPadThirdGen4G iPhone5 iPodTouchFifthGen iPadFourthGen iPadFourthGen4G iPadMini iPadMini4G iPhone5c iPhone5s iPadAir iPadAirCellular iPadMiniRetina iPadMiniRetinaCellular iPhone6 iPhone6Plus iPadAir2 iPadAir2Cellular iPadMini3 iPadMini3Cellular iPodTouchSixthGen iPhone6s iPhone6sPlus iPadMini4 iPadMini4Cellular iPadPro iPadProCellular iPadPro97 iPadPro97Cellular iPhoneSE iPhone7 iPhone7Plus iPad611 iPad612 iPad71 iPad72 iPad73 iPad74

Pricing by country

Country Price
Canada 3.99 CAD
China 18 CNY
France 3.49 EUR
Germany 3.49 EUR
Italy 3.49 EUR
Netherlands 3.49 EUR
Portugal 3.49 EUR
Spain 3.49 EUR
Poland 3.49 EUR
UK 2.99 GBP
India 250 INR
Japan 360 JPY
Poland 13.99 PLN
Russia 229 RUB
Turkey 9.99 TRY
USA 2.99 USD
Korea, Republic Of 3.29 USD
Ukraine 2.99 USD

Fun app in Afrikaans

Bilingualcanada · 11 years ago · v2.1

My two year old and I love this simple but very well designed app in Afrikaans. I can recommend it.

Pragtig en leervol

Susan du Plessis · 12 years ago

Hierdie is n pragtige app, my dogtertjie (4 jaar oud) is mal oor dit. Dit is maklik om te gebruik, en sy vra omtrent vir my om te help nie. Oulike legkaarte en ander speletjies, en dit werk op my iphone en ipad. Mooi.