Is this your app? Claim this page to add your own description, links and contact info. It's free. →
Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse voëls at Mac App Store analyse
Satpack Travel
Version
1.8
Size
191.58 Mb
Updated
9 years ago
Released
14 Jan 2015
Description
Het jy geweet?
• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in n klein klont uitgespoeg word!
Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.
Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.
Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige fotos, videos, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).
Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep
HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 fotos
• Videos en roepe, waar beskikbaar
• Die toep is volkome in Afrikaans
Estimates
Search Keywords 1
| # | Term | Country | Place | Priority |
|---|---|---|---|---|
| 1 | saso | #12 | ⭐️⭐️⭐️⭐️ |
Competitors
Availability
Devices
iPhone4
iPad2Wifi
iPad23G
iPhone4S
iPadThirdGen
iPadThirdGen4G
iPhone5
iPodTouchFifthGen
iPadFourthGen
iPadFourthGen4G
iPadMini
iPadMini4G
iPhone5c
iPhone5s
iPadAir
iPadAirCellular
iPadMiniRetina
iPadMiniRetinaCellular
iPhone6
iPhone6Plus
iPadAir2
iPadAir2Cellular
iPadMini3
iPadMini3Cellular
iPodTouchSixthGen
iPhone6s
iPhone6sPlus
iPadMini4
iPadMini4Cellular
iPadPro
iPadProCellular
iPadPro97
iPadPro97Cellular
iPhoneSE
iPhone7
iPhone7Plus
iPad611
iPad612
iPad71
iPad72
iPad73
iPad74
iPhone8
iPhone8Plus
iPhoneX
iPad75
iPad76
iPhoneXS
iPhoneXSMax
iPhoneXR
iPad812
iPad834
iPad856
iPad878
iPadMini5
iPadMini5Cellular
iPadAir3
iPadAir3Cellular
iPodTouchSeventhGen
iPhone11
iPhone11Pro
iPadSeventhGen
iPadSeventhGenCellular
iPhone11ProMax
iPhoneSESecondGen
iPadProSecondGen
iPadProSecondGenCellular
iPadProFourthGen
iPadProFourthGenCellular
Pricing by country
| Country | Price |
|---|---|
| Canada | free |
| China | free |
| France | free |
| Germany | free |
| Italy | free |
| Netherlands | free |
| Portugal | free |
| Spain | free |
| Poland | free |
| UK | free |
| India | free |
| Japan | free |
| Korea, Republic Of | free |
| Poland | free |
| Russia | free |
| Turkey | free |
| USA | free |
| Korea, Republic Of | free |
| Ukraine | free |