Is this your app? Claim this page to add your own description, links and contact info. It's free. →

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere at Mac App Store analyse

Satpack Travel
3,888 ratings · Power index: 120
Version 1.8
Size 162.63 Mb
Updated 9 years ago
Released 10 Dec 2014

How do you feel about this app?

Screenshots

Description

Het jy geweet? • n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam. • Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word. • Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word! Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep. Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles. Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige fotos, videos diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie). Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai. HOOFKENMERKE • Maklik om te gebruik, navigeer en soek • Bevat 46 spesies • Ongeveer 240 fotos • Videos and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Estimates

Monthly Downloads > 2.64k
Est. Revenue ~ $1.08k

Search Keywords 1

# Term Country Place Priority
1 saso #8 ⭐️⭐️⭐️⭐️

Availability

Devices

iPhone4 iPad2Wifi iPad23G iPhone4S iPadThirdGen iPadThirdGen4G iPhone5 iPodTouchFifthGen iPadFourthGen iPadFourthGen4G iPadMini iPadMini4G iPhone5c iPhone5s iPadAir iPadAirCellular iPadMiniRetina iPadMiniRetinaCellular iPhone6 iPhone6Plus iPadAir2 iPadAir2Cellular iPadMini3 iPadMini3Cellular iPodTouchSixthGen iPhone6s iPhone6sPlus iPadMini4 iPadMini4Cellular iPadPro iPadProCellular iPadPro97 iPadPro97Cellular iPhoneSE iPhone7 iPhone7Plus iPad611 iPad612 iPad71 iPad72 iPad73 iPad74 iPhone8 iPhone8Plus iPhoneX iPad75 iPad76 iPhoneXS iPhoneXSMax iPhoneXR iPad812 iPad834 iPad856 iPad878 iPadMini5 iPadMini5Cellular iPadAir3 iPadAir3Cellular iPodTouchSeventhGen iPhone11 iPhone11Pro iPadSeventhGen iPadSeventhGenCellular iPhone11ProMax iPhoneSESecondGen iPadProSecondGen iPadProSecondGenCellular iPadProFourthGen iPadProFourthGenCellular

Pricing by country

Country Price
Canada free
China free
France free
Germany free
Italy free
Netherlands free
Portugal free
Spain free
Poland free
UK free
India free
Japan free
Korea, Republic Of free
Poland free
Russia free
Turkey free
USA free
Korea, Republic Of free
Ukraine free