Is this your app? Claim this page to add your own description, links and contact info. It's free. →
Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere at Mac App Store analyse
Satpack Travel
Version
1.8
Size
187.6 Mb
Updated
9 years ago
Released
22 May 2015
Description
Het jy geweet?
• Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
• n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
• Die leerrugskilpad kan vir meer as n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.
Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.
Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op n staptog óf in n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.
Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese Big 5, maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.
Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige fotos, videos diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).
HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 fotos
• Videos and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar
Estimates
Search Keywords 1
| # | Term | Country | Place | Priority |
|---|---|---|---|---|
| 1 | saso | #13 | ⭐️⭐️⭐️⭐️ |
Competitors
Availability
Devices
iPhone4
iPad2Wifi
iPad23G
iPhone4S
iPadThirdGen
iPadThirdGen4G
iPhone5
iPodTouchFifthGen
iPadFourthGen
iPadFourthGen4G
iPadMini
iPadMini4G
iPhone5c
iPhone5s
iPadAir
iPadAirCellular
iPadMiniRetina
iPadMiniRetinaCellular
iPhone6
iPhone6Plus
iPadAir2
iPadAir2Cellular
iPadMini3
iPadMini3Cellular
iPodTouchSixthGen
iPhone6s
iPhone6sPlus
iPadMini4
iPadMini4Cellular
iPadPro
iPadProCellular
iPadPro97
iPadPro97Cellular
iPhoneSE
iPhone7
iPhone7Plus
iPad611
iPad612
iPad71
iPad72
iPad73
iPad74
iPhone8
iPhone8Plus
iPhoneX
iPad75
iPad76
iPhoneXS
iPhoneXSMax
iPhoneXR
iPad812
iPad834
iPad856
iPad878
iPadMini5
iPadMini5Cellular
iPadAir3
iPadAir3Cellular
iPodTouchSeventhGen
iPhone11
iPhone11Pro
iPadSeventhGen
iPadSeventhGenCellular
iPhone11ProMax
iPhoneSESecondGen
iPadProSecondGen
iPadProSecondGenCellular
iPadProFourthGen
iPadProFourthGenCellular
Pricing by country
| Country | Price |
|---|---|
| Canada | free |
| China | free |
| France | free |
| Germany | free |
| Italy | free |
| Netherlands | free |
| Portugal | free |
| Spain | free |
| Poland | free |
| UK | free |
| India | free |
| Japan | free |
| Korea, Republic Of | free |
| Poland | free |
| Russia | free |
| Turkey | free |
| USA | free |
| Korea, Republic Of | free |
| Ukraine | free |